16.10.10

Veldskool by Glenmore

Die week was 20 Florries see toe om die strandskool by Glenmore Eco Centre te gaan bywoon.  Daar  was 'n beperkte aantal plekke beskikbaar en die wat nie kon gaan nie was maar lekker bek-af.  Die gelukkige groep wat se name vinnig genoeg op die lys gekom het, het wel 'n "onvergeetlike" tyd gehad...



Mnr. B. Kruger het saam met die Florries die week by Glenmore, KZN, spandeer.


ons bou sandkastele and tan op die strand, terwyl julle in die wiskunde klas sit.












Die groep was bederf met 'n 2-uur lange bootrit in die Durban'se hawe opad terug huis toe, "'n nagklub op water"

0 comments:

Post a Comment

wat dink jy?