Die blog sal nog met volledige inligting opgedateer word sodra dit beskikbaar is. Die redakteur, joernaliste, fotograwe, spotprent-tekenaars, webmeester, en ander poste moet nog verwerk word uit die hoe aantal belangstelling wat getoon is.
Kontak gerus francois094@gmail.com vir enige navrae of stellings?
Tot later...