15.10.10

Huissport, die FLORRIE manier.

Ons het hierdie vrydag almal saamgekom vir ons jaarlikse huissport. Atletiek, musiek, toeskouers, eetgoed en stalletjies was aan die orde van die dag- maar moet nie vergeet van die mamba-, luiperd- en valkespanne se Florrie Magic GEES nie...


van die Valke, die gees was HOOG.

Die Luiperd-dirigente maak hul verskyning.

Florries maak span vir die 100m.
Posted by Picasa

0 comments:

Post a Comment

wat dink jy?