16.10.10

Veldskool by Glenmore

Die week was 20 Florries see toe om die strandskool by Glenmore Eco Centre te gaan bywoon.  Daar  was 'n beperkte aantal plekke beskikbaar en die wat nie kon gaan nie was maar lekker bek-af.  Die gelukkige groep wat se name vinnig genoeg op die lys gekom het, het wel 'n "onvergeetlike" tyd gehad...

15.10.10

Huissport, die FLORRIE manier.

Ons het hierdie vrydag almal saamgekom vir ons jaarlikse huissport. Atletiek, musiek, toeskouers, eetgoed en stalletjies was aan die orde van die dag- maar moet nie vergeet van die mamba-, luiperd- en valkespanne se Florrie Magic GEES nie...